Tuesday, February 23, 2010

Happy Birthday to CEO, Dr Mario Denton

ur
We want to give a special message to our CEO, leader, mentor, professor and very special friend Dr Mario Denton on his birthday. 

Here follows a few birthday wishes from friends, colleagues and some of our special clients.


DEAR AMIGO MARIO;

Just a short note to wish you a fantastic day as you celebrate your birthday.  We trust that you will have a very special day.

Receive a big abrazo from all of our family on your birthday with our prayers that this will be the best year for you and your family thus far with many more to celebrate!

We truly praise the Lord for your life and the manner that He has and is using you and Mariene to impact sooooo many for Christ..

Muchas F E L I C I D A D E S & muchos ..muchos mas!!!!!

Best Saludos & May The Lord Bless You In A Grand Way !; 

With much love and appreciation!

read more:


The  McGrath family

Rene Gouws    hApPy HaPpY!! Enjoy your birthday =D Rian

Riana van Wyk Hi there, happy b-day! May this day be filled with lots of laughter, joy and peace.







Tertia Uys Baumgardt Hallo Mario, ek is nou nie 'n "facebook" ou nie, maar my vrou hou my op hoogte van wat aangaan en aangesien vandag so 'n belangrike dag in jou lewe is het ek besluit om as 'n eerste ook iets op facebook te doen ... so voel geeerd!! My boetie baie geluk met jou verjaarsdag. My gebed is dat die Here jou in hierdie nuwe jaar sal toegooi onder sy seën en dat jy Sy teenwoordigheid op 'n nuwe en vars manier sal ervaar. Mario, ek is so dankbaar dat die Here jou in my lewe gebring het en waardeer jou insette in my lewe en die diensbare gees geweldig baie. Peter







Roedi Kruger VEELS GELUK LIEWE MARIO, OMDAT JY VERJAAR, MAG DIE HERE JOU SEEN EN NOG DONKIE JARE SPAAR. Mag dit n dag en jaar wees gevul met liefde, geluk, vreugde en GOD ABBA VADER se blessings, lekker dag







George Henry Ogolla Snr If we slept all our days on earth we would still grow older. The challenge we have is to become WISER as we grow OLDER. You definitely have done this well. May this important day bring love, laughter, JOy, prayer and lots of presents. GHO Snr.







Johnson Chalis Happy Birthday Prof. Mario. God blees you all the time.







Hi daar Mario

My ou maat mag God hierdie dag ryklik seen vir jou en jou nog baie jare op di aardbol
hou om in sy tuin te werk. Dankie vir dit wat jy is en alles wat jy vir almal beteken. Ons
waardeer dit. Jy maak n verskil op die planeet. Jy leef God se wil vir jou lewe.

God se rykste seeninge vir hierdie en elke dag.

Groete

Martin G Britz
President & Founder
Soweta Fine Arts

Danielle Theron 
 Halo Oom! Baie baie geluk met Oom se verjaarsdag! Hoop dit is n mooi dag vol bederfies. Hoop die Here seën vir oom ryklik!

Jacqueline Woolls  Happy Happy Birthday Mario.God Bless you.

Heidi Moore  Baie, baie geluk met jou verjaarsdag! Dit wat jy uitdeel in ons lewens is n geskenk van ons hemelse Vader. Ek bid Sy goedheid en guns oor julle lewe!

 Mareike Rabe    Baie, baie geluk! Seëninge by dosyne. 

Hans van Rooyen   I  pray that GOD bless you with understanding of how must He realy loves you on this day
HAPPY BIRTHDAY

Hanli Schoeman  Baie geluk! Mag dit 'n begin van awesome nuwe seisoen wees en mag Vader se teenwoordigheid meer tasbaar as te vore wees. Blessings

Kelly-Ann Hill    Gelukige verjaarsdag oom.     

Adel Oosthuizen   Baie geluk met jou verjaardag mag God jou regtig bless in alle opsigte.

Petro van den Bosch      Happy birthday. Blessings to u

Magda Coetzee   Hallo Swaer,
Baie geluk met jou verjaarsdag ek glo dit is 'n heerlike dag saam met jou familie. Ek vertrou dat jy die goedheid en guns van die Here hierdie jaar so gaan ervaar soos nog nooit tevore nie.

Jurie Rheeder  Mario, baie geluk met jou verjaarsdag. Ek weet dat jy geseen sal wees met oorvloed Geluk, Vrede, Gesondheid, Rykdom en Liefde. Ek glo dat jou dag fantasties sal wees. Baie dankie vir alles wat jy vir ons doen en beteken.  

Marius Orffer
Baie geluk, Mario, mag jy 'n Geseende jaar he en mag jy suksesvol wees in al die goeie werk wat jy doen!!

Engelbert Gonzalez   Happy birthday my teacher and leader!!! From Venezuela...

 



 

 















4 comments:

  1. Hi Mario

    Much blessing on your 40 th birthday (this is your tenth 40 th).

    You have been a great friend & Mentor, and an encouragement to me.

    Where do I come for the cake ??

    Regards

    Trevor Gildenhuys

    ReplyDelete
  2. Hi Mario, ...Make a Difference, you always say. I understand that because of the difference you made in me. Thank You and wishing you a wonderful Birthday and many more.
    Jonathan

    ReplyDelete
  3. Hi Mario
    My wens vir jou is dat hierdie jaar 'n besonderese jaar van blessings vir jou en jou familie gaan wees.
    Ek vertrou dat die mense wat belangrik vir jou is jou vandag goed bederf het en so spesiaal laat voel soos wat jy is vir almal van ons.
    Groete
    Jorn Schmidt-Dumont

    ReplyDelete
  4. Hi Mario

    May you continue to shine like the stars of heaven, and your blesings be like the sand at the sea shore. Touching and transforming one person's life is to touch and transform a city, town, community and a family.

    May God bless you as you venture into this your New Year.

    Happy Birthday my Friend.

    Graham Albertyn

    ReplyDelete