Monday, October 1, 2012

Feedback from VinPro seminar


Baie dankie vir u praatjie. Ek het baie goeie kommentaar na die tyd van produsente gekry en VinPro word gekomplimenteer op die gedagte om u praatjie in te sluit. Die manne het motivering nodig en kry dit nie aldag op ander terreine nie. As hul saam kuier word daar net gekla - as dit nie die land se mynprobleme is, is dit sportmanne se moord en dan is dit ons onbeholpenheid op die rugbyveld.

Word werklik baie waardeer. Ons sien weer in die toekoms.

Groete
Braham



No comments:

Post a Comment