Monday, October 10, 2011

Etiek gaan basies oor dít wat goed is vir alle partye

Dit wat “goed en reg” is in jou interaksie met ander, of in jou werkomgewing is volgens mnr. Dawie Malherbe, ’n bedryfs- en loopbaansielkundige, kortliks wat etiek in die werkplek beteken. Daar is drie faktore betrokke by etiese gedrag, sê hy: “Die regte ding, jy, en dan ander mense.Wanneer etiek ter sprake
kom, vorm dié drie aspekte die kern. “Etiek gaan dus oor wat goed is vir alle partye, nie net vir jouself nie. Goeie etiese gedrag begin by respek vir ander mense.
(Click on picture to view or enlarge depending on your screen size)







No comments:

Post a Comment